NG Tygerpoort is ‘n dinamiese gemeente in die middel van ‘n uitdagende konteks in die ooste van Pretoria.
Tygerpoort is ‘n gemeente wat nie ter wille van onsself bestaan nie. Ons bestaan ter wille van ons gemeenskap. Kinders is vir ons gemeente baie belangrik!
Ons droom is om alle kinders op ons terrein se unieke karakter te ken, te vorm en uit te bou vanuit ‘n Christelike fondasie.
0-1 jaar